NAMPO Kaap | Jul 18, 2019

Kankeroorlewendes maak hul merk by Bredasdorp Park

’n Groep van 15 kankeroorlewendes het Saterdag 13 Julie 2019 die windpomp op die terrein voor die BKB-gebou op Bredasdorp Park pienk geverf vir kanker.

Die meeste van die deelnemers is van Bredasdorp afkomstig.

Lede van die VLV het op die dag gesorg vir koffie en tee – en ’n eetdingetjie – terwyl die deelnemers geverf het.

Die geleentheid was ten bate van Cancervive, ’n projek om mense bewus te maak van kanker (en spesifiek die vroeë opsporing daarvan). Hulle bied ook ondersteuning aan pasiënte.

Cancervive sal hul kleure op die windpompwiel verf.

Tydens Nampo Kaap in September sal slotte ten bate van Cancervive verkoop word. Dit bied jou die geleentheid om iemand met kanker (wat dit oorwin het, dit tans beveg of die stryd verloor het) te eer deur sy of haar naam op die slotjie aan te bring, waarna dit aan die windpomp vasgemaak sal word.

Kontak gerus vir Lorraine du Toit by 082 3282 575 as jy meer wil weet.
En hou gerus dié spasie dop vir nog nuus oor die projek.

Agriculture News

Keep up to date on all the news and events taking place at Bredasdorp Park.

Have you seen it yet? Our brand new LEMCO structure

NAMPO Kaap | Aug 15, 2019 Have you seen it yet? Our brand new LEMCO structure at Bredasdorp Park Have you noticed the large, brand new steel structure on our Bredasdorp Park expo site? This is the work of LEMCO Group of Companies – a leading structural steel...

NAMPO Kaap: 2019 se hoogtepunte

NAMPO Kaap | Jul 10, 2019 NAMPO Kaap: 2019 se hoogtepunte Daar is net 2 maande oor voor die 2de NAMPO Kaap by Bredasdorp Park plaasvind. Die organiseerders is opgewonde om die volgende oor die Oesdag te deel. Daar sal vanjaar 200 buite-uitstallers wees en ongeveer 270...

Bredasdorp Park Direksie verkies

Agriculture News | Dec 5, 2018 Bredasdorp Park Direkse verkies Back: Louw Coetzer, Dirk Hanekom, Dirk Uys, Michael van Breda.Front: Marthelene Matthysen, Henk Aggenbach (Chair) Chrystal van Wyk. Alfreda Mars is appointed as a new director. More News ADDRESS...

Working on Fire training at our Park

Agriculture News | Dec 5, 2018 Working on Fire training at our Park More News ADDRESS Nooitgedacht Road, PO Box 1122, Bredasdorp, 7280     facebook twitter instagram CALL OR EMAIL US +27 (0) 28 050 1385+27 (0) 72 905...

Disaster management course held

Agriculture News | Nov 23, 2018 Disaster management course held The Western Cape Government with its partners in the local government sphere, safety and security agencies, and emergency services agencies participated in a functional scenario based training exercise...

Dirk Hanekom praat by Nampo Kaap

Agriculture News | Oct 8, 2018 Dirk Hanekom praat by Nampo Kaap https://www.facebook.com/grainsa/videos/308410916419712/ More News ADDRESS Nooitgedacht Road, PO Box 1122, Bredasdorp, 7280     facebook twitter instagram CALL OR EMAIL US +27 (0) 28 050 1385+27 (0) 72...

ADDRESS

Nooitgedacht Road,
PO Box 1122,
Bredasdorp, 7280

 

CALL OR EMAIL US

+27 (0) 28 050 1385
+27 (0) 72 905 5111
admin@expo.org.za

X