Bredasdorp Park onder nuwe bestuur

Landbou Nuus | Des 5, 2017 Bredasdorp Mega Park onder nuwe bestuur, en aankondiging 12-15 Spetember 2018 as datum van jaarlikse Expo. Bredasdorp Mega Park, die terrein waar Mega Week die laaste ongeveer twee dekades aangebied is, is onder nuwe bestuur. Op 5 Desember...
X