Agriculture News | Oct 8, 2018

Dirk Hanekom praat by Nampo Kaap

Dirk Hanekom vertel ons meer oor NAMPO Kaap 2018

Dirk Hanekom, direkteur van die Bredasdorp Mega Park was betrokke by die bestuur van NAMPO Kaap 2018. In die video hieronder vertel Dirk ons meer oor die ontstaan en groot sukses van die heel eerste NAMPO Kaap. Dankie aan elke persoon wat deel gevorm het van dié geleentheid. Ons sien uit om almal by NAMPO Kaap 2019 te sien! #GraanSA #NAMPOKaap

Posted by Grain SA/Graan SA on Sunday, 7 October 2018

More News

Lewendehawe-ekspo’s en -skoue biosekuriteit protokol

Lewendehawe-ekspo’s en -skoue biosekuriteit protokol

Die aanbieders en organiseerders van ses van Suid-Afrika se grootste lewendehawegeleenthede, het hulself gesamentlik verbind tot ’n wetenskaplikgebaseerde biosekuriteitsprotokol vir die aanbied van die onderskeie geleenthede in 2020, asook in die toekoms

NAMPO Cape 2019 exceeds expectations

NAMPO Cape 2019 exceeds expectations

NAMPO Kaap | Oct 04, 2019 NAMPO Cape exceeds expectations  It is with gratitude that we look back on a very successful NAMPO Cape 2019. For the 435 exhibitors spread over the 480 available exhibition spaces, the upgraded parking areas, as well as the increased number...

Nampo Kaap bied nóg meer vanjaar

Nampo Kaap bied nóg meer vanjaar

NAMPO Kaap | Aug 1, 2019   Nampo Kaap bied nóg meer vanjaar GESKRYF DEUR JAN GREYLING Vir elke boer en landbou rolspeler wag daar ‘n groter Nampo Kaap 2019. Die ekspo bring die nuutste tegnologie en presisietoerusting Wes-Kaap toe. Vanjaar vind Nampo Kaap van...

ADDRESS

Nooitgedacht Road,
PO Box 1122,
Bredasdorp, 7280

 

CALL OR EMAIL US

+27 (0) 28 050 1385
+27 (0) 72 905 5111
admin@expo.org.za

X