NAMPO Kaap | Mar 09, 2020

Lewendehawe-ekspo’s
en -skoue se biosekuriteit protokol

Bloemskou, die Royal-skou, Nampo ALFA,
Agri-Expo, Nampo-oesdag en NAMPO Kaap.

Die aanbieders en organiseerders van ses van Suid-Afrika se grootste lewendehawegeleenthede, het hulself gesamentlik verbind tot ’n wetenskaplikgebaseerde biosekuriteitsprotokol vir die aanbied van die onderskeie geleenthede in 2020, asook in die toekoms. 

Die ses geleenthede betrokke by die vergadering en wat die protokol van meet af sal toepas, vind op die volgende datums in 2020 plaas: Bloemskou 24 April tot 2 Mei, Nampo-oesdag 12 tot 15 Mei, die Royal-skou 22 tot 31 Mei, Nampo Kaap 9 tot 11 September, Nampo ALFA 24 tot 26 September en Agri-Expo Livestock 8 tot 10 Oktober.

Die inisiëring en implementering van die aangehegte biosekuriteitsprotokol spesifiek vir lewendehawe-tentoonstellings word nou by al die geleenthede geimplimenteer. Daar sal ook ondersteuning gegee word aan kleiner streekskoue om hulle te help om so ’n biosekuriteitsprotokol te implementeer.

Veeartsverklaringsvormwat ingedien moet word voor deelname

Biosekuriteitsplan – vir kennisname

Aanhegsel 1: Wat is ‘n Biosekuriteitsplan – vir kennisname

Aanhegsel 2: Voorkom siektes deur inenting – vir kennisname

Aanhegsel 3: Oorsig oor Bek- en Klouseer – vir kennisname

Aanhegsel 4: Daaglikse observasiekaart – vir kennisname en wel vir indiening saam met die verklaringsvorms wanneer geleenthede met minder as 28 dae van mekaar verskil.

Laai Aanhegsel 1-4 af

Agriculture News

Keep up to date on all the news and events taking place at Bredasdorp Park.

Practical DIY Aquaponics Training Workshop

Practical DIY Aquaponics Training Workshop

Farming | 2021 Bredasdorp Park: Come visit our hydro- & aquaponics project Hydro- and aquaponics are established methods of farming (mostly with vegetables and herbs). They are distinguished from other farming methods in that they are soilless, i.e. the crops grow...

2021 NAMPO OESDAG GEKANSELLEER

2021 NAMPO OESDAG GEKANSELLEER

Landbou Nuus | Jun 3, 20212021 NAMPO OESDAG GEKANSELLEERGraan SA se bekende jaarlikse landbouskou, die 2021 NAMPO Oesdag wat vir 17 - 20 Augustus herskeduleer was, is gekanselleer, het die organisasie vandag aangekondig. Na die aanvanklike uitstel vroeër vanjaar, sou...

NAMPO Cape 2019 exceeds expectations

NAMPO Cape 2019 exceeds expectations

NAMPO Kaap | Oct 04, 2019 NAMPO Cape exceeds expectations  It is with gratitude that we look back on a very successful NAMPO Cape 2019. For the 435 exhibitors spread over the 480 available exhibition spaces, the upgraded parking areas, as well as the increased number...

Nampo Kaap bied nóg meer vanjaar

Nampo Kaap bied nóg meer vanjaar

NAMPO Kaap | Aug 1, 2019   Nampo Kaap bied nóg meer vanjaar GESKRYF DEUR JAN GREYLING Vir elke boer en landbou rolspeler wag daar ‘n groter Nampo Kaap 2019. Die ekspo bring die nuutste tegnologie en presisietoerusting Wes-Kaap toe. Vanjaar vind Nampo Kaap van...

Have you seen it yet? Our brand new LEMCO structure

Have you seen it yet? Our brand new LEMCO structure

NAMPO Kaap | Aug 15, 2019 Have you seen it yet? Our brand new LEMCO structure at Bredasdorp Park Have you noticed the large, brand new steel structure on our Bredasdorp Park expo site? This is the work of LEMCO Group of Companies – a leading structural steel...

ADDRESS

Nooitgedacht Road,
PO Box 1122,
Bredasdorp, 7280

 

CALL OR EMAIL US

+27 (0) 28 050 1385
+27 (0) 72 905 5111
admin@expo.org.za

X